# Sokker: Die Europese kampioen, Paris Saint-Germain, het Aston Villa in Salzburg, Oostenryk, 2-1 verslaan en opeenvolgende EUFA-Superbekertitels ingepalm. Khvicha Kvaratskhelia het PSG se eerste doel aangeteken en die 17-jarige nuweling, Brian Madjo, het net voor rustyd die telling gelykop gemaak en die jongste puntemaker in die kompetisie geword. Désiré Doué het die wendoel aangeteken. PSG se afrigter, Luis Enrique, sê hulle is vasbeslote om hierdie seisoen nog meer trofees te wen:
Sokker: PSG verslaan Aston Villa en behou UEFA-beker [KLANK]
ENG EnriqueOnWinningMoreTrophies