Skip to content

Ampsklagkomitee gaan voort met voorbereiding na Konstitusionele Hof se beslissing [KLANK]

# Die parlementêre Ampsklagkomitee sê hy neem kennis van die Konstitusionele Hof se beslissing wat die regstreekse aansoek vir verlof tot appèl teen die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak oor president Cyril Ramaphosa se interdik, van die hand wys. Die African Transformation Movement het verlede maand gepoog om die hof-uitspraak tersyde te stel en ‘n parlementêre ondersoek na Ramaphosa se hantering van ‘n inbraak op sy Phala Phala-plaas in Limpopo te stop. Die ampsklagkomitee se voorsitter, Makashule Gana, sê hulle gaan voort met voorbereidingswerk:

ENG GanaOnWork