# Die adjunkdirekteur van Ondersoeke van die KwaZulu-Natal Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Len John, het aan die Madlanga-kommissie onthul dat sommige polisietaakspanne moontlik in taxi-verwante konflikte gebruik is. John het vrae gevra oor hoe beamptes ‘n taxi-eienaar opgespoor het wat weggekruip het nadat hy deur mededingers gdreig is. John het ook bevraagteken of mededingende taxi-operateurs die polisie oor sy bewegings kon inlig, wat kommer oor moontlike sameswering laat ontstaan:
Madlanga-kommissie hoor taakspanne is moontlik in taxi-oorloë gebruik [KLANK]
ENG-JohnOnTaxiDriver