# Die Mining Affected Communities United in Action sê georganiseerde onwettige mynbedrywighede, geweld, mensehandel en die onwettige handel in minerale vereis doeltreffende staatsingryping. Die kabinet gaan akkoord met die Wysigingswetsontwerp op Algemene Mynwette, wat volgens die regering die stryd teen onwettige mynbedrywighede deur middel van wetgewing sal verskerp. Christopher Rutledge van MACUA sê dit is kommerwekkend dat die regering onwettige mynbedrywighede steeds hoofsaaklik beskou as ‘n wetstoepassingskwessie terwyl dit ook ‘n uitvloeisel van Suid-Afrika se diep ongelyke mineraalekonomie is:
Mynbouvoorstandersgroep vra doeltreffende regeringsoptrede teen onwettige mynbou [KLANK]
ENG RutledgeONPolicingProblem