Skip to content

Kaapstad se nood-kommunikasiesentrum hanteer die langnaweek meer as drie-duisend oproepe [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se openbare nood-kommunikasiesentrum het die langnaweek drie-duisend-384 oproepe om bystand hanteer. Die sentrum het 174 gevalle van fisiese aanranding hanteer, 93 van huishoudelike geweld en 148 padongelukke waar voetgangers by 33 betrokke was. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê wat wetstoepassing betref, is 373 verdagtes tydens patrollies gearresteer:

AFR SmithONEmergency