# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, veroordeel die uitbrand van meubels en ontwrigting van onderrig en leer by die Eastbank High School in Alexandra. Vier lessenaars en twee stoele is gister in ʼn brand op die skoolterrein vernietig. Die departement se woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, sê die skool illustreer die aansienlike druk op dele van die provinsie se onderwysstelsel. Hy sê die skool is gebou om sowat een-duisend-200 leerders te huisves, maar daar is tans twee-duisend-63 leerders:
Gautengse LUR van Onderwys veroordeel uitbrand van meubels by Eastbank High School [KLANK]
ENG LubhelwanaONEastbank