# Landwye Shanela Twee-operasies het die naweek gelei tot die inhegtenisneming van 20-duisend-211 verdagtes, insluitend 275 vermeende seksoortreders. Neëntig persone is in verskillende dele van die land weens verkragting aangekeer. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê nakomingsinspeksies by sakeondernemings en aktiwiteite wat met onwettige optrede verband hou, is ook uitgevoer en 484 ongelisensieerde drank-verkooppunte is gesluit:
Meer as 20-duisend vasgetrek in landwye Shanela Twee-operasies [KLANK]
AFR WykONShanela