# Die Stad Kaapstad sê munisipaliteite dra die operasionele verantwoordelikheid vir afvalbestuur en moet ingesluit word by sleutelbeplanning-, befondsing- en besluitnemingsprosesse. Die nasionale Uitgebreide Vervaardiger-verantwoordelikheid sal na verwagting ‘n toenemend belangrike rol speel in die vermindering van afval by die bron. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê die huidige stelsel bied steeds aansienlike uitdagings, aangesien befondsing munisipaliteite nie konsekwent bereik nie, en beplanning dikwels plaasvind sonder betekenisvolle munisipale deelname:
Kaapstad sê munisipaliteite moet middelpunt van Suid-Afrika se sirkulêre ekonomie wees [KLANK]
ENG TwiggONMunicipalities