# Netbal: Kaapstad het ‘n naelskraapse oorwinning van 56-55 oor Tshwane behaal en die nasionale kampioenskapstitel ingepalm in Kaapstad. Sigi Burger het in die laaste oomblikke die wendoel aangeteken. Mangaung het ‘n spannende oorwinning van 45-44 oor Johannesburg behaal in die uitspeelstryd om derde plek. In die Onder 21-afdeling het die verdedigende kampioen, Johannesburg, Tshwane 52-38 verslaan. Kaapstad se kaptein, Sian Moore, is trots op haar span se veggees:
Netbal: Kaapstad klop Tshwane, wen nasionale kampioenskap [KLANK]
ENG MooreOnWinning