# Die aanklaer in die Direktoraat Teen Korrupsie, Drushantha Ramsamy, het voor die Madlanga-kommissie getuig dat die voormalige IDAC-hoof Andrea Johnson haar opdrag gegee het om SAPS-brigadier Ashnie Krishnadatta te teiken. Krishnadatta het na Khan se skorsing in ‘n waarnemende posisie in die Keuringsdepartement by hom oorgeneem. Ramsamy het aan die getuienisleier Lee Segeels-Ncube gesê die opdrag is tydens ‘n vergadering in Junie 2025 gegee, waar Johnson genoem het dat haar man, Junaid, aan Krishnadatta rapporteer:
Ramsamy beweer Johnson het opdrag gegee dat Khan se plaasvervanger geteiken moet word [KLANK]
ENG-RamsamyOnKrishnadatta