# Die Madlanga-kommissie het die getuienis van die leier van die National Coloured Congress en parlementslid, Fadiel Adams, tot volgende Woensdag uitgestel. Getuienisleier Michael Chaskalson sê Adams se verklaring is eers gisteraand ontvang, ondanks herhaalde versoeke sedert Oktober verlede jaar. Hy beklemtoon die kommissie benodig voldoende tyd om die verklaring te bestudeer en die ondervraging voor te berei, aangesien Adams ‘n belangrike getuie is:
Fadiel Adams se getuienis voor Madlanga-kommissie uitgestel [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnAdams