Skip to content

Gautengse Gemeenskapsveiligheids-komitee loof polisie se deurbraak in Reigerpark-moordsaak [KLANK]

# Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid prys wetstoepassingsagentskappe wat betrokke was in die ondersoek na die naweek se skietvoorval in Reigerpark. ‘n Persoon van belang is gister vir ondervraging ingeneem in verband met die moord op twee lede van die Teen-bende-eenheid en twee burgerlikes. Die komitee se voorsitter, Bandile Masuku, sê dis veral belangrik dat die geregsdienaars se gesteelde vuurwapens teruggevind is:

ENG MasukuONCase