Skip to content

Rugby: All Blacks onttrek hul ster-skrumskakel aan die kragmeting met die Haaie

# Rugby: Die ster-skrumskakel Cam Roigard is weens ‘n ligte besering onttrek aan die All Blacks se span vir vanaand se wedstryd teen die Haaie in Durban. Hy is op die bank gekies vir die ontmoeting op Kingspark, maar hoofafrigter Dave Rennie het besluit om nie kanse te vat met sy sleutelspeler voor die toetsreeks teen die Springbokke nie. Roigard word deur Cortez Ratima vervang. Die besoekers speel Saterdag op Loftus teen die Bulle voor hulle die naweek daarna die wêreldkampioen in die eerste toets op Ellispark pak.