Skip to content

GOOD-party bekommerd oor onwettige wapens in Wes-Kaapse gemeenskappe [KLANK]

# Die GOOD-party sê meer onwettige wapens land elke dag in gemeenskappe en lei tot sterftes, pyn en vernietiging. Dit volg nadat elf mense die afgelope naweek in afsonderlike voorvalle in Kaapstad doodgeskiet is. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê moord, bendegeweld en geweldsmisdaad kom voor in onderontwikkelde, oorbevolkte, armoedige gemeenskappe. Hy sê die moorde gaan voort ten spyte van die polisie, metropolisie, LEAP-beamptes en weermag se ontplooiing:

ENG HerronONGangsterism