# Die Stad Tshwane se nooddienste waarsku inwoners om voorsorgmaatreëls te tref terwyl koue weerstoestande hierdie week in Gauteng verwag word. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens is sneeu moontlik in Johannesburg en ander dele van Gauteng terwyl die kouefront versterk. ʼn Woordvoerder van Tshwane-nooddienste, Nana Radebe-Kgiba, sê die koue en droë winter saam met winderige toestande kan die gevaar van brande verskerp en in gebiede met droë gras en plantegroei kan dit vinnig versprei:
Tshwane-nooddienste waarsku koue, nat toestande kan brandgevaar vererger [KLANK]
ENG KgibaONFireRisks