Skip to content

Persoon van belang, ‘n vermeende bendeleier, word ondervra oor Reigerpark-moorde [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê ‘n persoon van belang word ondervra in verband met die moorde op vier mense in Reigerpark, Ekurhuleni. Twee beamptes van die Teen-bende-eenheid en twee burgerlikes is oor die naweek in Reigerpark doodgeskiet. ‘n Multidissiplinêre span van Gauteng, gelei deur die Valke, het twee R-5-gewere teruggevind wat van die beamptes in ‘n plakkerskamp in Germiston gesteel is. Cachalia sê die ondersoek na die moorde duur voort:

ENG CachaliaOnAllegedGangMember