Skip to content

COSATU bekommerd oor dreigende afleggings in die media [KLANK]

# COSATU is bekommerd oor die beplande afleggings by Media24 en eNCA en waarsku teen ‘n groeiende krisis in Suid-Afrika se mediabedryf. Media24 het aangedui dat 126 poste in gevaar is, terwyl eNCA 171 afleggings oorweeg. COSATU sê die afleggings bedreig demokrasie en vra vir alternatiewe vir die postevermindering. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê hulle wil ook hê dat die regering ‘n volhoubare, diverse mediasektor moet ondersteun:

ENG-SabelaOnRetrenchment