# Die Nasionale Verbruikerskommissie het verbruikers in kennis gestel dat sekere Toyota-voertuie herroep is, na aanleiding van ‘n kennisgewing deur Toyota Suid-Afrika. Die herroeping is as gevolg van ‘n herprogrammeringskwessie in die kombinasiemeter van 16 RAV-4 hibriede elektriese voertuie, vier Corolla Cross-voertuie, 391 Corolla-luikrugmotors, 21 Crowns en 86 GR Corollas. Die kommissie-woordvoerder, Phetho Ntaba, sê die betrokke voertuie is deur Toyota-handelaars landwyd verkoop en sluit modelle in wat tussen Julie 2022 en Julie 2024 vervaardig is: