Skip to content

Verkiesingsgedragskode nou van krag, met bykomende kode teen waninligting wat volg [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê die gedragskode vir die verkiesing is nou van krag, wat die reëls bevestig vir politieke partye, kandidate en ondersteuners om vrye, regverdige en vreedsame verkiesings te bevorder. Die kommissie het ook verklaar daar is geen plek vir intimidasie of wetteloosheid voor die plaaslike owerheidsverkiesing op 4 November nie. Die voorsitter van die OVK, Mosotho Moepya, sê ‘n bykomende kode om waninligting te bestry sal binnekort ingestel word om die integriteit van die verkiesingsproses te beskerm:

ENG MoepyaOnViolence