# Die Verkiesingskommissie het die amptelike verkiesingsrooster vir vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing gepubliseer, ná die proklamasie van 4 November as verkiesingsdag. Die rooster dui die begin van die formele verkiesingsproses aan, met kandidaat-benoemings wat onmiddellik open en op 28 Augustus sluit. Die OVK se voorsitter, Mosotho Moepya, het op ‘n nuuskonferensie gesê die rooster gee duidelike sperdatums om te verseker die verkiesing is vry, regverdig en deursigtig.
OVK publiseer verkiesingsrooster vir 2026-plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]
ENG MoepyaOnTimetable