# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê die land se veiligheidsmagte is ten volle voorbereid om veiligheid te verseker tydens die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November en die 46ste Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap-beraad hierdie maand. Die medevoorsitter van NATJOINTS, Tebello Mosikili, sê wetstoepassingsagentskappe bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag, terwyl grenssekuriteit, Operasie Shanela en ander misdaadbestrydingsoperasies voortgaan om vrede, bestendigheid en die oppergesag van die reg te handhaaf:
Intelligensiestruktuur sê hy is reg vir plaaaslike verkiesing en die SAOG-beraad [KLANK]
ENG MosikiliOnReadiness