# Die Inkatha-Vryheidsparty moedig kwalifiserende Suid-Afrikaners aan om vandag nog te registreer om in November se plaaslike verkiesing te stem. Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, kondig vandag die verkiesingsdatum in die Staatskoerant af, waarna kwalifiserende burgers nog tot middernag het om te registreer. Woordvoerder Mkhuleko Hlengwa sê deur te registreer, bevestig landsburgers dat demokrasie nie net ʼn grondwetlike reg is nie, maar ʼn verantwoordelikheid:
IVP moedig landsburgers aan om vandag as kiesers te registreer [KLANK]
ENG HlengwaOnVoters