# Die GOOD-party beskuldig die Stad Kaapstad van die verberging van ‘n datasentrum-toekenning van 174-megawatt vir privaat datasentrums. Die party beweer die leierskap van die portefeuljekomitee oor Energie ontduik deursigtigheid deur die toekenning weg te steek. Joy Kamineth van GOOD sê die voorgestelde hiper-groot Equinix-datasentrum in King Air Industria sal reusedruk plaas op skaars energie- en water-hulpbronne om korporatiewe infrastruktuur te bou waarby gewone inwoners min sal baat:
GOOD-party beweer Kaapstad steek datasentrum-toekenning weg [KLANK]
AFR KaminethONMassive