# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, vra sterker vennootskappe tussen regerings, die privaat sektor en vervoer-rolspelers om Afrika se volgende mobiliteit-revolusie aan te dryf. Sy het gister die internasionale vereniging vir openbare vervoer in Afrika se konferensie in Sandton, Johannesburg, toegespreek. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die LUR het beklemtoon dat Afrika se vinnige verstedeliking geleenthede én uitdagings bied, wat doeltreffende, veilige en geïntegreerde openbare vervoer noodsaaklik maak vir inklusiewe ekonomiese groei:
Gautengse Vervoer-LUR sê vennootskappe is nodig om Afrika se volgende vervoerrevolusie te dryf [KLANK]
ENG MpyaONAfrica