# Die ActionSA lid van die Parlement, Dereleen James, het aantygings van die Madlanga-kommissie dat sy geheime misdaadintelligensie-dokumente ontvang het, ten sterkste ontken. Die aantyging is deur die staatsadvokaat van die Ondersoekdirektoraad teen Korrupsie, Drushantha Ramsamy, gemaak, wat aanvoer die dokumente is onder James se parlementêre kantoordeur ingeskuif. James het aan die SABC gesê haar enigste interaksie met die direktoraat was nadat sy ‘n verklaring gemaak het om te vra die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat moet beweerde misbruik van Covid-19-fondse binne die Misdaadintelligensie ondersoek:
Dereleen James van ActionSA ontken ontvangs van hoogs geheime misdaadintelligensie-dokumente [KLANK]
ENG JamesOnInformation