# Die hoof van ondersoeke van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Matthews Sesoko, het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het die voormalige hoof, Andrea Johnson, gewaarsku oor die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se personeelhoof, Cedric Nkabinde. Sesoko sê hy was bekommerd oor wat hy Nkabinde se oneerlike gedrag noem. Hy beklemtoon ‘n geskiedenis van onbetroubare gedrag en wys daarop Nkabinde se geloofwaardigheid is in twyfel getrek tydens ondersoeke deur die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat:
IDAC-ondersoeker Sesoko sê hy het Johnson gewaarsku oor Nkabinde [KLANK]
ENG-SesokoOnNkabinde