# Die hoof van ondersoeke van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Matthews Sesoko, het voor die Madlanga-kommissie getuig hy verstaan nie waarom die voormalige hoof, Andrea Johnson, die direktoraat se bedryfshandleiding as ‘n konsep beskryf nie. Hy het vrae beantwoord van voorsitter Mbuyiseli Madlanga en getuienisleier Thabang Pooe. Sesoko sê die handleiding is op Johnson se bevel versprei en haar hantering van sekere misdaadintelligensie-aangeleenthede is nooit deur die direktoraat gemagtig nie:
IDAC-ondersoeker bevraagteken Johnson se bewerings oor bedryfshandleiding [KLANK]
ENG-Madlanga-Sesoko-Pooe on Johnson