# Gholf: LIV Gholf het ‘n ooreenkoms met ‘n nuwe onbekende belegger bereik na maande se onderhandelings. Die Saoedi-Arabiese Openbare Beleggingsfonds het in April aangekondig hy gaan sy finansiering van die wegbreekliga aan die einde van die jaar beëindig. Die nuwe ooreenkoms sal na verwagting volgende maand afgehandel wees. LIV Gholf se uitvoerende hoof, Scott O’Neill, sê spelers sal nou ook ‘n meerderheids-aandelebelang in die liga besit:
Gholf: LIV Gholf beklink ooreenkoms met nuwe hoofbelegger [KLANK]
ENG NeilOnNewPathway