Skip to content

DA Gauteng eis gesentraliseerde nasporingstelsel vir kindermishandeling [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê dis skokkend dat meer as 22-duisend gevalle van kindermishandeling sedert 2023 aangemeld is, terwyl die provinsiale Onderwysdepartement nie rekenskap kan gee van hoe lank ondersoeke duur nie. Altesaam 695 verkragtings, 423 seksuele aanrandings en 74 gevalle van seksuele teistering is aangeteken. Woordvoerder Sergio Isa dos Santos sê dit wys die ontstellende omvang van mishandeling in skole en die departement se onvermoë om leerders te beskerm:

ENG SantosONLearners