Skip to content

COPE herhaal sy oproep aan Ramaphosa om Mchunu dadelik af te dank [KLANK]

# COPE het president Cyril Ramaphosa weer gevra om die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, af te dank. Drushanta Ramsamy van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het aan die Madlanga-kommissie gesê Mchunu het ‘n getuie na die Oos-Kaap gevlieg om getuienis aan hoofondersoeker Dylan Perumal te lewer in verband met ‘n beweerde tenderverkrygings-onreëlmatigheid binne Misdaadintelligensie. COPE se voorsitter, Pakes Dikgetsi, sê dit toon dat Mchunu by die direktoraat se ondersoek ingemeng het:

ENG DikgetsiONMchunu