# Die Stad Kaapstad verwerk tans groot hoeveelhede aansoeke van pensioentrekkers, ontvangers van maatskaplike toelaes en hulpbehoewendes wat aansoek gedoen het om afslagtariewe. Die metro het in die huidige boekjaar meer as 8,3-miljard-rand voorgestel vir maatskaplike bystand vir kwalifiserende pensioentrekkers en hulpbehoewendes. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê dis noodsaaklik om weer om hulp aansoek te doen aangesien die metro wetlik verplig word om die finansiële status van begunstigdes na te gaan:
Kaapstad verwerk aansoeke van pensioentrekkers en hulpbehoewendes [KLANK]
ENG MbandeziONApplications