Skip to content

Gauteng se 2027 aanlyn toelatingsaansoek-tydperk skop goed af [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning, Lebogang Maile, sê ouers en voogde het steeds vertroue in die provinsie se aanlyn toelatingstelsel. Die departement het goed weggespring met sy aanlyn toelatingsaansoektydperk vir 2027, en meer as 210-duisend Graad 1- en Graad 8-aansoeke is binne die eerste vier uur ontvang na die stelsel gister in werking gestel is. Maile sê vroegtydige aansoeke bied genoeg tyd om enige uitstaande sake op te los en verbeter die kanse op ‘n gladde plasingsproses:

ENG MaileOnApplying