# Die Madlanga-kommissie het gehoor Dereleen James van ActionSA was in besit van topgeheime dokumente wat verbind is aan ‘n ondersoek deur die Direktoraat Teen Korrupsie. Drushantha Ramsamy van IDAC het getuig James sou ‘n beëdigde verklaring en bewyse in die Artikel 27-ondersoek indien, maar het nie saamgewerk nie. Ramsamy sê die hoofondersoeker Dylan Perumal het ‘n “Topgeheim” sekuriteitsassessering bekendgemaak waarby die voorsitter van die Parlement se Polisieportefeuljekomitee, Ian Cameron, betrek is, en wat glo James se stilswye verklaar het.
Dereleen James van ActionSA betrek by beweerde geheime dokumente [KLANK]
ENG-RamsamyOnJames-Cameron