Skip to content

DA in Wes-Kaap verwelkom vordering om vervanging van SASSA goue kaarte te verhaas [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het die Posbank en die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid geloof vir pogings om SASSA goue kaarte vinniger te vervang. Sowat 280-duisend begunstigdes landwyd moet nog voor die sperdatum op 31 Augustus na die Posbank se nuwe swart kaarte oorskakel. Meer as 43-duisend van dié begunstigdes is in die Wes-Kaap. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê hulle moenie tot op die nippertjie wag nie:

ENG PhilanderOnBeneficiaries

AFR PhilanderOnBeneficiaries