# Forum for South Africa is bemoedig deur die positiewe reaksie van Suid-Afrikaners gedurende die laaste kieserregistrasie-naweek, toe meer as 1,7-miljoen mense geregistreer is. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê dit wys dat baie landsburgers verstaan hoe belangrik dit is om aan die land se grondwetlike demokrasie deel te neem. Hy is egter bekommerd oor mense wat nie geregistreer het om in November se munisipale verkiesing te stem nie:
FOSA is bekommerd oor Suid-Afrikaners wat nie as kiesers geregistreer het nie [KLANK]
ENG TebogoONRegister