# Die president van die MK-party, Jacob Zuma, het die party se finansies onder sy persoonlike beheer geplaas en alle amptenare se tekenregte op die bankrekening met onmiddellike ingang opgeskort. Dit volg nadat hy die Strategiese Presidensiële Span ontbind het. Die MK-party se nasionale woordvoerder, Sifiso Mahlangu, sê die vroeëre moratorium op sake rakende die party se finansies, die sekretariaat en kommunikasie, is nou dadelik opgehef. Hy voeg by alle grondwetlike en administratiewe funksies van hierdie kantore word sonder versuim hervat:
Zuma plaas MK-finansies amptelik onder sy persoonlike beheer [KLANK]
ENG MahlanguOnFunctions