Skip to content

Sokker: Banyana Banyana deur na WAFCON-kwarteindronde [KLANK]

# Sokker: Banyana Banyana het deurgedring na die kwarteindronde van die Afrikabekertoernooi vir vroue toe hulle Burkina Faso in Casablanca 1-0 geklop het. Thembi Kgatlana het die wendoel in die 21ste minuut aangeteken. Suid-Afrika is nou tweede in Groep B ná Ivoorkus, wat Tanzanië 2-1 verslaan het. Desiree Ellis se span speel Saterdag in Rabat teen die gasvroue, Marokko. Kgatlana was speler van die wedstryd en sê sy is trots op hulle spel:

ENG KgatlanaOnTeamEffort