Skip to content

Rugby: Siya Kolisi en ander staatmakers keer terug vir kragmeting met Argentinië

# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus het ʼn sterk groep aangewys vir Saterdag se eenmalige toets teen Argentinië in Buenos Aires, met Siya Kolisi wat die span aanvoer. Hy het 13 veranderinge aangebring aan die beginspan wat Wallis geklop het, met Eben Etzebeth, Lood de Jager, Sacha Feinberg-Mngomezulu en Morné van den Berg wat almal terug is na beserings. Sewe spelers wat teen Wallis uitgedraf het, behou hul plek in die groep van 23, met Aphelele Fassi en Cobus Reinach in die opdrafspan en die ander vyf op die bank.