Skip to content

Katar sê pogings om ‘n diplomatieke oplossing vir die VSA-Iran-oorlog te vind, duur voort [KLANK]

# Katar se ministerie van Buitelandse Sake sê pogings om ‘n diplomatieke oplossing tussen die VSA en Iran te bereik duur voort, maar geen regstreekse onderhandelinge tussen die twee lande is geskeduleer nie. Daar was teenstrydige verklarings van beide Washington en Teheran oor die hervatting van gesprekke. Die ministerie se woordvoerder, Majed al-Ansari, sê bemiddelaars koördineer nou om onderhandelinge te bewerkstellig en konsepte van ‘n moontlike ooreenkoms tussen beide lande uit te ruil. Hy sê ‘n korttermynoplossing is om die weg te baan vir die hervatting van dialoog:

ENG AnsariOnFocus