# Die adjunkdirekteur van Openbare Vervolging in die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, advokaat Peter Serunye, het voor die Madlanga-kommissie toegegee die SAPD-brigadier Dineo Mokwele het nie bedrog gepleeg in haar werksaansoek nie. Serunye het met Kommissaris Sandile Khumalo saamgestem Mokwele het bekend gemaak dat sy steeds besig is met haar Meestersgraad en slegs staatmaak op die kwalifikasies wat vir die pos vereis word. Hy het gesê dié kwalifikasies is nagegaan en bevestig en erken daar is geen bewyse dat sy nie die waarheid gepraat het oor haar kwalifikasies nie:
IDAC-aanklaer stem saam dat Mokwele nie kwalifikasies verkeerd voorgestel het nie [KLANK]
ENG-SerunyeOnMokwele