Skip to content

March and March stig regsafdeling om die regering uit te daag [KLANK]

# Die groep teen onwettige migrasie, March and March, het ‘n organisasie sonder winsbejag genaamd SA First gestig om regsondersteuning aan gewone Suid-Afrikaners te bied. Die leier van die groep, Jacinta Ngobese-Zuma, sê hul eerste saak sal ‘n omsendbrief van die Suid-Afrikaanse Polisiediens uitdaag wat beamptes verbied om by burgerlike aksies teen buitelandse burgers aan te sluit. Ngobese-Zuma sê SA First is daarop gemik om die regte van burgers wat nie regstappe kan bekostig nie, te verdedig en hoop om soos AfriForum te word:

ENG JacintaOnLegalSupport