# Die adjunkdirekteur van Openbare Vervolging in die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Peter Seruya, het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het nooit die Artikel 27-verwysing ontvang wat aanleiding gegee het tot die ondersoek na die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en sy medebeskuldigdes nie. Hy sê hy het die dokument herhaaldelik aangevra. Seruya sê ook die ontbrekende verwysing het ‘n probleem geword toe die beskuldigdes tydens hofverrigtinge verdere besonderhede versoek het:
Seruya sê Artikel 27-verwysing is nooit in Khumalo-saak verskaf nie [KLANK]
ENG-SeruyaOnSection27