Skip to content

DA in Wes-Kaap verwelkom Kaapstad se uitbreiding van MyCiTi-openbare vervoerstelsel [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die Stad Kaapstad se voortgesette belegging in die uitbreiding en vernuwing van die MyCiTi-openbare vervoerstelsel. Die DA-lid, Nomafrench Mbombo, sê die diens sluit die roete na Atlantis en die N2 Express in, wat ‘n belangrike vervoerskakel bied vir pendelaars wat vanaf Mitchells Plain en Khayelitsha reis:

ENG MbomboONInvestment