Skip to content

Vereniging bekommerd oor gebrek aan arbeidsverteenwoordiging in Raad vir Geslagsgeweld en Vrouemoord [KLANK]

# Die Motorbedryfpersoneelvereniging bevraagteken of die Nasionale Raad vir Geslagsgeweld en Vrouemoord betekenisvolle verandering sal teweegbring. Die statutêre liggaam het die mandaat om strategiese leierskap te bied wat geslagsgeweld sal uitwis. Die raad is ook verantwoordelik om samewerking tussen verskillende sektore te bevorder in die uitvoering van die nasionale strategie teen geslagsgeweld en vrouemoord. Woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die vereniging is bekommerd omdat georganiseerde arbeid nie verteenwoordig word nie:

ENG MajolaOnCouncil