Skip to content

SANTACO in Gauteng veroordeel moord op een van sy leiers [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in Gauteng veroordeel die moord op sy provinsiale hoof van dissipline, Jabulani Ntshangase. Hy is Vrydag in Midrand doodgeskiet en niemand is nog in hegtenis geneem nie. Santaco se woordvoerder, Graham Fritz, sê Ntshangase het die taxibedryf met onderskeiding gedien. Hy vra die polisie om alles in hul vermoë te doen om die skuldiges aan te keer:

ENG FritzONNtshangase