# Die vakverbond Cosatu sê hy is teleurgesteld oor president Cyril Ramaphosa se aanstelling van die Nasionale Raad oor Geslagsgeweld en Vrouemoord ná aanbevelings van die Parlement. Die raad bestaan uit sewe lede, insluitend akademici, ʼn geslagsaktivis, ʼn kliniese sielkundige en ʼn maatskaplike werker. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê daar is geen verteenwoordigers uit byvoorbeeld die arbeid- en sakesektor nie. Hy sê geslagsgeweld is nie bloot ʼn akademiese bespreking nie:
Cosatu vra dat arbeids- en sakeverteenwoordigers op geslagsgeweld-raad ingesluit word [KLANK]
ENG ParksONCouncil