Skip to content

GOOD-party sê Wes-Kaapse regering maak leë beloftes oor bekostigbare behuising [KLANK]

# Die GOOD-party kritiseer die DA-geleide Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad wat volgens hom herhaaldelik leë aankondigings maak oor bekostigbare behuising terwyl die leweringskoers daal. Die party se woordvoerder Mandilakhe Tshwete sê onder die DA is minder gesubsidieerde huise in die provinsie gelewer, met drie-duisend in 2024/2025. Sy sê die behuisingsagterstand staan op 680-duisend:

ENG TshweteONBuildHomes