# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, moedig alle Suid-Afrikaners wat kwalifiseer aan om te registreer en hul kieserregistrasie-besonderhede na te gaan voor die plaaslikeregeringsverkiesing se datum Vrydag afgekondig word. Tydens die laaste kieserregistrasie-naweek het 1,7-miljoen landsburgers óf registrasie-stasies besoek óf die aanlyn kieserregistrasie-portaal gebruik. Die departement se woordvoerder, Pearl Maseko-Binqose, sê met die datum se afkondiging en publisering in die Staatskoerant sluit die kiesersrol vir die verkiesing:
Minister Hlabisa moedig Suid-Afrikaners aan om te registreer voor aankondiging van verkiesingsdatum [KLANK]
ENG BinqoseONProclamation