Skip to content

March and March beweer optogte teen onwettige buitelanders het tot verbetering gelei [KLANK]

# March and March-stigter, Jacinta Ngobese-Zuma, sê die massabetogings op 30 Junie teen onwettige buitelanders het gelei tot minder misdaad, plek in skole vir Suid-Afrikaners en beter gesondheidsorg. Die Grensbestuursowerheid het tussen 7 Junie en 14 Julie meer as 72-duisend repatriasies na verskillende lande hanteer. Ngobese-Zuma sê baie kinders van onwettige immigrante het die land saam met hul ouers verlaat wat Suid-Afrikaanse kinders toegang gee tot basiese onderwys:

ENG ZumaOnCrimeandHealthcare