# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het ʼn interregeringsgeskil verklaar met die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om die Metropolisie se magte uit te brei om misdaadondersoeke in te sluit. Hy sê wanneer ʼn metro-polisiebeampte op ʼn onwettige wapen beslag lê, moet die stad die gesag hê om ʼn suksesvolle dossier saam te stel sodat aanklaers ʼn skuldigbevinding kan verkry. Hill-Lewis sê die Grondwet maak voorsiening dat misdaadondersoeke in plaaslike regering se polisiëring-sfeer mag plaasvind:
Kaapstad se burgemeester verklaar interregeringsgeskil met waarnemende minister van Polisie [KLANK]
ENG LewisOnPolicingPowers